Ons was daar: Walvisbaai 9781928499466

walvisbaai-els
570,00 NAD each

Ons was daar: Walvisbaai

Paul Els

ISBN 9781928499466

Die boek weergee die herinneringe van lede van die SA Weermag, die SA Polisie en die SA Spoorwegpolisie en hul naasbestaandes wat in Walvisbaai diens gedoen het. Daar word kortliks verwys na geskiedkundige gebeure in die gebied lank voor en tydens die twee Wêreldoorloë. Die wedervarings van almal wat seder 1960 tot 1994 op grondvlak daar diens gedoen het word vir die eerste keer ryklik beskryf en met foto’s geïllustreer, terwyl hulde gebring word aan diegene wat hul lewe in diens, afgelê het.