Ek is Hendrik Witbooi
By Conny Braam
ISBN 9781485310075
Protea Boekhuis, 2019
In 1884 begin Hendrik Witbooi en sy Namavolk met 'n profetiese trek na die vrugbare noorde om aan die droogte van die Kalahariwoestyn te ontsnap. Terselfdertyd stap die keiserlike afgevaardigde dr. Göring sowat 'n honderd kilometer daarvandaan aan land in die nuwe Duitse kolonie Suidwes-Afrika - die huidige Namibië.