Gebeur dit met almal? Reguitpraat oor puberteit 9781485305774

gebeur_die_met_almal
265,00 NAD each

Gebeur dit met almal? Reguitpraat oor puberteit

Jan van Holleben en Antje Helms

ISBN 9781485305774

Protea Boekhuis, 2017

Jou liggaam verander, nuwe emosies verwar jou en jy het honderd duisend vrae wat jy nie weet hoe of vir wie om te vra nie. Jy is skielik fyngevoelig, selfbewus en sommer net moeilik... Maar hoekom? En hoekom is daardie pes van ’n meisiekind ewe skielik vir jou so oulik?

As al die bogenoemde waar is, is hierdie boek vir jou. Want jy is ’n “puber” en ’n nuwe wêreld gaan vir jou oop.