Voetspore Casablanca tot die Kaap
By Badenhorst, Johan
ISBN 9781869194314
Protea Boekhuis,
ʼn Dagboek, ʼn kookboek, ʼn notaboek … ’n verslag van ʼn tog af teen die westekant van Afrika. Van Casablanca tot die Kaap is Johan se dagboek – die verslag van Dag 1 tot Dag 94. Dis die asemrowende foto’s deur Stefan Sonnekus, die kaarte en die watertandrese.