Sasol Eerste Veldgids tot Algemene Voels van Suider-Afrika
By Tracey Hawthorne
Sasol Eerste Veldgids tot Algemene Voels van Suider-Afrika
ISBN: 9781775845836
Published: March 2017
Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense in te wy in die geheime van die natuurlewe om ons. Die sakpas-grootte en pragtige foto's maak hierdie boekies besonders, en dit is boonop maklik om te lees en te gebruik.