Sasol Eerste Veldgids tot Slange en ander Reptiels van Suider-Afrika
ISBN 9781775844013
Published November 2015
Sasol Eerste Veldgids tot Slange & Ander Reptiele van Suider-Afrika bied aan die jong leser ’n fassinerende blik op die reptiele van die streek.
Met behulp van volkleur foto’s en verspreidings kaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die meer algemene reptielspesies in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en teelgewoontes.