Melkbeesproduksie
Faan Schutte
ISBN 9780981413556
Kejafa Knowledge Works
Afrikaans, Paperback
Nou kan jy met die oopslaan van 'n boek jou verwysing van melkproduksie so uitbou dit jou die kundigheid bied om jouself in te grawe as suksesvolle produsent. Hetsy kommersieel of as kleinboer.
Hierdie boek is saamgestel uit van die beste bronne en aangepas om toepaslik te wees vir die boer in Suidelike-Afrika.
Ander boeke beskikbaar in die reeks:
Hoenderproduksie
Vleisbokproduksie
Skaapproduksie
Vleisbeesproduksie