Your Shopping Cart

The cart is empty

Op kommando: Die lewe in die veld tydens 9781919825212

preview_dcsf-53-g390_1_front_1919825215
100,00 NAD each

+

Op kommando: Die lewe in die veld tydens Die Anglo-Boereoorlog 1899 - 1902

By Fransjohan Pretorius

ISBN 9781919825212

Protea Boekhuis, 2001

Tot betreklik onlangs was daar min bekend oor die lewe op kommando tydens die Anglo-Boereoorlog. Die bekende historikus, professor Fransjohan Pretorius het uitgebreide navorsing hieroor gedoen en vir sy omvattende boek, Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog 1899–1902 is hy met drie toekennings bekroon. Pretorius het ook in 1998 die Stalsprys vir historiese wetenskappe van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang. Met Op kommando – saamgestel uit sy radiopraatjies in 1992 en gebaseer op sy bekroonde boek oor die onderwerp – voorsien hy in die behoefte aan ’n oorsigtelike beeld van die kommandolewe tydens hierdie oorlog. Dit bevat ’n veertigtal foto’s en die teks is uiters toeganklik vir die leser wat belangstel in die geskiedenis maar nie ’n akademiese agtergrond het nie.

NEWSLETTER

Please subscribe to our Newsletter list

On facebook