Soldaat 9781928456735

soldaat
310,00 NAD each

Soldaat

Excerce Perfection

Wynand Du Toit

ISBN 9781928456735

R - 18+ Taal Beperking

Nie vir sensitiewe lesers

Die eerste boek in Wynand du Toit se Grensoorlog Reeks

Soldaat vertel die storie van jong seuns wat hul Nasionale Diensplig begin. Die swaarkry, saam sweet en harde opleiding maak van hulle spoedig manne. 'n Verhaal vir elkeen wat daar was, en vir die wat nie daar was nie, sal dit vertel hoe dit was.

 

Ander boeke in die reeks:

Die twede boek in die reeks Kaplyn

Die derde boek in die reeks Kompas