Kaplyn 9781928499596

kaplyn_1480899347
310,00 NAD each

Kaplyn

Waar Ons Weer Ontmoet

Wynand du Toit

ISBN 9781928499596

R - 18+ Taal Beperking

Nie vir sensitiewe lesers

 

Kaplyn is die opvolg van Soldaat, die topverkoper boek wat handel oor Nasionale Diensplig. Hierdie keer is die jong dienspligtiges en hul ewe-jonk leiergroep by 1 Valskermbataljon en die Suid-Afrikaanse Berede Eenheid. Uiteraard, soos dit enige veg-eenheid betaam, maak die manne 'n draai aan die Suidwes-Angola grens.