Kalahari Kind 9781919825847

9781919825847
170,00 NAD each

Kalahari Kind

By Willem D. Kotze

ISBN 9781919825847

Protea Boekhuis, 2003

n hierdie bundel loop die skrywer op sy kinderspore terug na die dorre Kalahari soos dit in die 1930's daaruit gesien het en word verskeie gebeure en emosies weer opgeroep: 'n lieflinghond wat in die duinestrate agterbly, 'n verharde pa, ontbering en uiteindelik: liefde. Onder verskeie prikkelende opskrifte – "Die Krismishoenders", "Agarob", "Weggooikinders", "Bruilof vir oom Wessel", "Oubaas Vogelbruck se stompore" – gee die 27 vertellings 'n helder beeld van 'n kind se grootword in die Kalahari. Dr. Willem D. Kotze is in 1931 op die plaas Texas langs die Nossobrivier in Namibie gebore. As kind het hy, agter die karakoeltrop en beeste, sy vader se Kalahariplaas Wilheben deurkruis.