Lukas Nel: Kort Stories Uit 'n Lang Lewe 9789991690810

csm_lukas-nel-kort-stories-uit-n-lang-lewe-9789991690810_1b51cd47cb
190,00 NAD each

Lukas Nel: Kort Stories Uit 'n Lang Lewe

Johannes de Koning

ISBN 9789991690810

Padlangs Publications, November 2016

Ontdek die avonture van 'n jong man wat sy pad deur oorloë en lewe probeer vind. Lukas Nel deel sy lewens verhaal in 'n reeks kort verhale, waar hy sy lewensavonture beskryf en vertel van die struikel-blokke wat oor sy pad gekom het.

Lig van aard en vol humor, is die verhale die ideale geleentheid om terug te kyk na Namibië se geskiedenis en te ondek hoe ons land verander het. Lukas Nel se verhale gee insig in die moeilikhede van die lewe en dien as bewys dan uithou vermoë altyd tot sukses sal lei. Na amper 'n eeu se ervaringe, met die hart van 'n soldaat, pionier, entrepreneur en vasbyter, kan almal iets uit Lukas Nel se verhale leer.

Mannfred Goldbeck, Padlangs Publications (back of book)