Kurt Mauser
By Doc Immelman
ISBN 9781869191115
Protea Boekhuis, 2005
Uit die vroeë twintigerjare van die vorige eeu ry ’n lang, lenige Suidwester op ’n groot swart perd die gebied van Afrikaanse fiksie binne. Wie is Kurt Mauser? En wat maak hy hier? Spanning, aksie en hartkloppings, alles in een.