Your Shopping Cart

The cart is empty

'n Kwart-miljoen Mauserpatrone 9781869198367

preview_mfzx-2272-ga00_1_front_1869198360
150,00 NAD each

'n Kwart-miljoen Mauserpatrone

BY Doc Immelman

ISBN 9781869198367

Protea Boekhuis, 2012

Wanneer Wynand Senekal op Piet Ludeke se plaas aankom om 'n onlangs aankoop van 'n groot hoeveelheid ammunisie te ondersoek, voel dit of hy teruggereis het in tyd. Ses ossewaens, bebaarde perderuiters in kakie en ferweel en gewere en bandeliers kan net een ding beteken: dat daar veel meer hier aan die broei is as wat die Suid-Afrikaanse Geheime Diens vaagweg sou kon raai.

NEWSLETTER

Please subscribe to our Newsletter list

On facebook