Skadustemme 9781485302629

preview_yxtg-3233-g510_1_front_1485302625
200,00 NAD each

Skadustemme

By Joanne Macgregor

ISBN 9781485302629

Protea Boekhuis, 2015

In die debuutroman (wat in Engels publiseer is as Dark whispers) onthul een van Megan Wright, 'n sielkundige, se kliente dat sy deur 'n snydokter wat in ginekologiese operasies spesialiseer, geskend is. Dit word duidelik dat die gewraakte operasie geen ongeluk was nie. Die vrywaringsbrief wat die pasient vooraf moes teken, maak dit egter onmoontlik om die betrokke dokter te laat vervolg. Toe Megan haar kom kry, is sy daarop uit om die dokter te ontbloot en te keer dat hy nog vrouelewens vernietig.

Veral toe sy uitvind dat hy 'n hele paar ander pasiente ook geskend het, soms so erg dat hulle nooit sal kan kinders he nie. Nie een van die klagtes wat teen die dokter gele is, was suksesvol nie. Verwikkelinge in Megan se persoonlike lewe word meesterlik met die verhaal se hoofspanningslyn vervleg.