Splinters Uit Die Vuur/Spane Aus Dem Feuer 9781919825311

preview_bfdy-445-g860_1_front_1919825312
100,00 NAD each

Splinters Uit Die Vuur/Spane Aus Dem Feuer

By Coral Fourie;

ISBN 9781919825311

Protea Boekhuis, 2001

Die Boesmans is die enigste bewaarders van ’n onskatbare kleinood: ’n kultuur met sy wortels direk in die jagter-versamelaarafkoms van die mens. Hierdie boek vertel daardie storie.