Uitspring Kerels 9781869192235

9781869192235
150,00 NAD each

Uitspring Kerels

By Schoeman, P.J.

ISBN 9781869192235

Protea Boekhuis, 2010

Wanneer oom Fanie, die pa van nege lewenslustige seuns, se plaas te klein word, gee hy die opdrag: “Uitspring, kêrels!” Vir die ouer broers wat moet “uitspring” en hul eie potjie moet gaan krap, is hierdie woorde die begin van ’n groot avontuur.