Your Shopping Cart

The cart is empty

By Die Brandende Berg 9781485904021

brandendeberg
250,00 NAD each

+

By Die Brandende Berg

van ons Namibiese outeur Piet Van Rooyen

ISBN 9781485904021

Penguin Random House South Africa, 2019

JJ van Solms, so hardegat soos wat hy hardwerkend is, se rykdom lê in Afrika se kobaltriwwe. In die Kongo vestig hy ’n myn saam met twee vennote, maar toe die geld begin inrol, raak hy vir hulle oorbodig. Ná ’n aanslag op sy lewe moet hy vlug.

Dit is naby die Brandberg in Namibië waar JJ saam met sy gesin skuiling soek. Hier probeer hy ’n sukkelende tantalietmyn en sy mislukte huwelik red. In die skaduwee van die alomteenwoordige Brandberg wat oor die landskap waak, wonder hy wat sy lot sal bepaal: diegene op sy spoor, of die vrees en paranoia wat aan sy gemoed vreet.

NEWSLETTER

Please subscribe to our Newsletter list

On facebook