Your Shopping Cart

The cart is empty

Per ongeluk 9780624082552

per-ongeluk-cover_konsep
240,00 NAD each

+

Per ongeluk

Lloyd Zandberg

ISBN 9780624082552

Tafelberg, 2017

Hierdie versameling kortverhale bied 'n histeriese kykie op alledaagse situasies: 'n tango-les in die platteland; die tannie so "eenvoudig soos 'n ses-stuk legkaart"; 'n besoek aan 'n tandarts en sy assistent wat meer as net 'n spreekkamer deel.

Lloyd Zandberg se debuut is 'n boek vol deernis en humor, met vriendelike gebruiksaanwysings vir mense wat nie so goed lees nie. Kyk één keer deur sy oë na die lewe, en niks sal ooit weer dieselfde wees nie.

NEWSLETTER

Please subscribe to our Newsletter list

On facebook