Your Shopping Cart

The cart is empty

Kamikaze 978079501303

kamikaze_300dpi
260,00 NAD each

+

Kamikaze

Rudie van Rensburg

ISBN 978079501303

Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wat hy nóú alles in die media oor die SAPD lees. Hy’t juis ’n ander werksaanbod . . . Maar dan kom Kassie te midde van sy loopbaankrisis teen die grieseligste booswig nóg te staan, en hy moet blitsig slim skuiwe bedink om die Pion van die bord af te vee.

Spioenasie en wapenhandel-korrupsie, die ontkleeklub-skemerwêreld en ’n moordenaar uit jou nagmerries – dis alles hier in Kamikaze!

NEWSLETTER

Please subscribe to our Newsletter list

On facebook