Die vermaaklike lewe van Tyl Uilspieël 9781869190941

preview_gjmy-402-g700_1_front_1869190947
180,00 NAD each

Die vermaaklike lewe van Tyl Uilspieël

By Pieter W. Grobbelaar

ISBN 9781869190941

Protea Boekhuis, 2006

Tyl Uilspieel se storie is reeds vir honderde jare bekend aan Europeers. Het hy regtig geleef? Niemand weet nie, maar daar is talle stede in Europa waar 'n mens sy spore kan navolg. Feit bly staan dat kinders dol sal wees oor sy avonture, flaters en foppery. Ouer lesers sal weer die pikareske aard van die vertelling waardeer - en glimlag vir die universele waarheid wat daaragter skuil.