Die vlieënde Ovambo 9781919825748

431462322577179215
200,00 NAD each

Die vlieënde Ovambo

By E.T. Meyer

ISBN 9781919825748

Protea Boekhuis, 2002

E.T. Meyer matrikuleer in Windhoek, gaan studeer in Suid-Afrika en gee daarna by verskeie skole in die destydse Suidwes onderwys. In sy drie bundels kortverhale, Die vlieende Ovambo, Waar’s my Tande en Tussen krokodille en Kavangovroue herroep hy die ligte kant en verrassende situasies wat hy destyds in hierdie ruwe omstandighede teegekom het.