Ek sou graag 'n kind wil opvreet 9781869197438

preview_djlf-1934-g130_1_front_1869197437
150,00 NAD each

Ek sou graag 'n kind wil opvreet

By Sylviane Donnio

ISBN 9781869197438

Protea Boekhuis, 2012

Een oggend wil Kareltjie niks eet nie. Mamma Krokodil is bekommerd en vra: “Is jy seker? Wil jy nie een van hierdie heerlike, sagte piesangs he nie?” “Nee dankie, Mamma,” antwoord Kareltjie. “Vandag wil ek liewer ’n kind opvreet.” “Wat ’n gedagte, Kareltjie!” roep sy ma uit. “Daar groei nie kinders aan piesangbome nie, net piesangs!” Tot nou toe het Mamma Krokodil elke oggend vir Kareltjie lekker piesangs gebring vir ontbyt. En elke oggend se sy verbaas: “My seun, kyk hoe groot word jy, en mooi! Kyk net daardie tande!”