Ek wens ek was ... dink die meerkat 9781485301219

ek_wens_ek_was_dink_die_meerkat_voorblad
160,00 NAD each

Ek wens ek was ... dink die meerkat

By Werner Holzwarth

ISBN 9781485301219

Protea Boekhuis, 2015

Na links...reguit vorentoe...na regs...reguit vorentoe...na links...waaksaam bespied die meerkat sy omgewing. Hy bewonder sy bure in die dieretuin: Die sjimpansees wat die hele dag lawwe dinge aanvang, die bere wat so sterk is, en natuurlik die koning van die diere, die leeu. Wanneer daar skielik 'n gevaarlike skaduwee te voorskyn kom, kruip die meerkat die vinnigste weg. Het die klein vent maar geweet hoeveel hy daarvoor deur die ander diere bewonder word, sou hy van verassing bollemakiesie slaan!'n Boek vir verskuilde helde en meerkatliefhebbers.