Kammaland 9781869195571

306378282625179215
185,00 NAD each

Kammaland

By Helena J.F. Lochner

ISBN 9781869195571

Protea Boekhuis, 2012

Kammaland is ’n pragtige kinderboek met stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochne. Dit is lekkerleesstories vir voorlees en selflees deur kinders in Graad 3 en hoer. Hierdie verhale kom oorspronklik uit ’n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland. Protea gaan dit weer publiseer in ’n nuwer, moderne baadjie om hierdie wonderlike stories aan ’n nuwe generasie bekend te stel.