Mevrou Skaap Die Piekniek En Die Koek 9781869192853

preview_mhjr-703-g260_1_front_1869192850
65,00 NAD each

Mevrou Skaap Die Piekniek En Die Koek

By TJONG-KHING T

ISBN 9781869192853

Protea Boekhuis, 2009

Meneer en mevrou Hond is trots op hulle twee pragtige koeke. Saam met hulle dierevriende wil hulle 'n lekker piekniek gaan hou. Maar dan gebeur daar iets onverwags . . . 'n Pragtige kyk-en-soekboek deur Thé Tjong-Khing wat kinders (en hul ouers!) ure se vermaak sal verskaf. Hierdie boek is in dieselfde tradisie as die gewilde Where's Wally.