Molkleintjies 9781485300526

353529714753179215
130,00 NAD each

Molkleintjies

By David Bedford

ISBN 9781485300526

Protea Boekhuis, 2014

Mario die mol soek die beste manier om sy kleintjies gelukkig te maak. Hy hou die ander diere op die plaas dop om te sien hoe hulle dit regkry, en probeer dan soos 'n hasie hop, soos 'n voel fladder en soos 'n eend rondplas. Oplaas besef Mario dat sy kleintjies net een ding nodig het ..