Motors trokke en allles wat ry 9781869193348

preview_xhtk-755-g740_1_front_1869193342
180,00 NAD each

Motors trokke en allles wat ry

By Richard Scarry

ISBN 9781869193348

Protea Boekhuis, 2009

Kom val in die pad saam met Richard Scarry.

Met Scarry se gebruiklike humor en verbeeldingrykheid as gids reis ons jong lesers saam met die Oinkgesin na die strand.

Op pad maak hulle kennis met honderde rytuie – van ambulanse tot goggabusse!