My eerste boek van ALLES 9781869193355

preview_lvgx-755-g910_1_front_1869193350
150,00 NAD each

My eerste boek van ALLES

By Richard Scarry

ISBN 9781869193355

Protea Boekhuis, 2009

Hier is dit nou!

’n Heerlike, groot eerste konsepteboek wat meer as 700 woorde aan kinders bekendstel.

Die lieflike Scarry-karakters is terug om konsepte soos tel, kleure, die alfabet, goeie maniere en groottes vir die kleingoed te leer.

Die beste van alles is: Hierdie boek is pret!