My eerste GROOT woordeboek 9781869192686

preview_ggpt-730-g420_1_front_1869192680
150,00 NAD each

My eerste GROOT woordeboek

By Richard Scarry

ISBN 9781869192686

Protea Boekhuis, 2011

In Richard Scarry se My Eerste Groot Woordeboek maak ons kennis met Buks en Bettie Beer en hul vriende in Woelstad.

Leer honderde nuwe woorde met behulp van Richard Scarry se wonderlike, klassieke tekeninge. Die woorde word gegroepeer volgens tema sodat die kind op ’n heerlike prettige wyse sy of haar kennis van die wêreld kan uitbrei.

’n Plesier vir oud en jonk!