Nog 100 papiervliegtuie 9781485300687

preview_vlrs-2959-g9a0_1_front_1485300681
150,00 NAD each

Nog 100 papiervliegtuie

By Andy Tudor

ISBN 9781485300687

Protea Boekhuis, 2014

Verfyn jou vliegvaardighede met nog 100 pragtige papiervliegtuie! Daar is 100 blaaie wat jy kan uitskeur om allerlei opwindende vliegtuigies te vou – van tydmasjiene tot goggas en gekamoefleerde haaie. Vol pragtige ontwerpe vir papiervliegtuie – om te vou en mee te vlieg. Gedruk op spesiale uitskeur-bladsye; elke papiervliegtuig is uniek geillustreer. Sluit duidelike instruksies in waarvolgens vliegtuie gevou kan word. ’n Briljante present vir enige kind – of volwassene! Perfek vir die kerskous, of om kinders besig te hou by ’n partytjie.