Ontdek die diereryk (Protea) 9781869199180

653264000641179215
195,00 NAD each

Ontdek die diereryk (Protea)

By Antje Kleinelumern-Depping, Christina Langner, Ingrid Peia

ISBN 9781869199180

Protea Boekhuis, 2013

Of ’n mens nou van reenwoude, grasvlaktes, ysvelde of jou eie agtertuin praat: die diereryk is ’n skatkis vol van verstommende feite en fassinerende besonderhede. Pragtige foto's en illustrasies, feiteblokkies en boeiende brokkies maak van hierdie boek 'n ontdekkingsreis deur die wereld van soogdiere, voels en insekte.