OUMA IS N KROEK 9781485304456

572371720257179215
150,00 NAD each

OUMA IS N KROEK

By David Walliams

ISBN 9781485304456

Protea Boekhuis, 2015

“Ontmoet vir Ben se ouma. Sy lyk maar soos enige ander ouma:

Sy het grys hare.

Sy het vals tande.

Sy druk gebruikte snesies in haar mou op.

En … sy’s ’n internasionale juweeldief!”