Your Shopping Cart

The cart is empty

ROTBURGER 9781485304463

439227734081179215
150,00 NAD each

ROTBURGER

By David Walliams

ISBN 9781485304463

Protea Boekhuis, 2015

“Ontmoet vir Zoe. Daar is baie goed waaroor sy ongelukkig kan wees: Haar stiefma, Sheila, is so lui dat Zoe die snolle uit haar neus moet krap. Die skoolboelie, Tina Trotts, maak haar lewe ondraaglik en spoeg boonop elke dag op haar kop. En om alles te kroon het die bose Bart gruwelike planne met haar troetelrot. Ek kan jou nie vertel wat Bart se planne is nie, maar daar is 'n leidraad in hierdie boek se titel...”

NEWSLETTER

Please subscribe to our Newsletter list

On facebook