SEUN IN DIE ROK 9781485305606

551450531905179215
170,00 NAD each

DIE SEUN IN DIE ROK

By David Walliams

ISBN 9781485305606

Protea Boekhuis, 2017

Dennis bly in ’n vervelige huis in ’n vervelige straat in ’n vervelige dorp. Maar hy gaan uitvind die lewe is allesbehalwe vervelig wanneer jy jou kop oopmaak! Jy sal lag, jy sal huil, en as jy Dennis eers ontmoet het, sal jy hom nooit vergeet nie …