STORIE VAN ONTDEKKINGSREISE 9781485306818

487579670593179215
225,00 NAD each

STORIE VAN ONTDEKKINGSREISE

By Anna Claybourne

ISBN 9781485306818

Protea Boekhuis, 2016

Vanaf die vroegste tye verken mense al die aardbol op soek na nuwe plekke om te bewoon, verleidelike skatte, asemrowende vergesigte of die roemryke voorreg om die eerste mens op ’n hoe bergpiek te wees. Hierdie boek vertel die verhale van onverskrokke ontdekkingsreisigers wat dit tot by die ysige pole gewaag het, bloedig warm woestyne oorgesteek het, riviere vol krokodille trotseer of vir die eerste keer reg rondom die aarde geseil het.