Tillie Appelpit Die Lappieskombers 9781485309536

14378293313179215
160,00 NAD each

Tillie Appelpit Die Lappieskombers

By Andreas Schmachtl

ISBN 9781485309536

Protea Boekhuis, 2018

Tillie Appelpit, die appelbloeiselwit kerkmuisie, hou van kuier met haar vriende en is baie lief vir naaldwerk. Eendag bring haar vriendin opwindende nuus ... daar is ’n groot naaldwerkkompetisie op die dorp met uitstekende pryse om te wen! Dadelik is al hier vriende druk besig met naaldwerk, en niemand word genooi vir tee nie. Die nuuskierigheid raak vir Tillie net te veel!! Wat maak hulle almal? En hoekom is almal so vreeslik geheimsinnig? Welkom by die wonderlike wereld van Tillie Appelpit!