Your Shopping Cart

The cart is empty

Protea se Buitenste ruimte plakkerboek 9781485307365

120,00 NAD each

Protea se Buitenste ruimte plakkerboek

ISBN 9781485307365

ʼn fantastiese Boek vir jong kinders wat belang stel in die planete, sterre, ruimtemanne, vuurpyle en ruimtestasies. Jong kinders kan op ʼn pret en leersame wyse met belangrike feite oor die ruimtereis kennismaak, en aangemoedig word om self tonele te ontwerp met meer as 250 plakkers van onder andere ruimteskepe, -pakke en -toerusting, teleskope, maanwandelaars en buiteruimtelike wesens.

NEWSLETTER

Please subscribe to our Newsletter list

On facebook