Your Shopping Cart

The cart is empty

SA Kookboek vir Allergieë en Voedselsensitiwiteit 9780624072331

9780624072331---cover_allergie_book_afr
285,00 NAD each

+

SA Kookboek vir Allergieë en Voedselsensitiwiteit

Hilda Lategan

Tafelberg, Februarie 2016

ISBN: 9780624072331

Allergiese reaksies en sensitiwiteit vir voedingstowwe en bymiddels is aan die toeneem en al hoe meer mense sukkel om plaasvervangers te vind vir voedselsoorte. Hierdie resepteboek is ontwikkel om gebruik te word vir ’n verskeidenheid allergiese toestande, met bestanddele en plaasvervangers wat bekend, bekostigbaar en vrylik beskikbaar is. By elke resep is aangedui of dit vry is van: koring, gluten, mielies, eier, melk, laktose, soja, kleur- en preserveermiddels.

NEWSLETTER

Please subscribe to our Newsletter list

On facebook