Your Shopping Cart

The cart is empty

Deeg 9780798172714

285,00 NAD each

+

Deeg

Broskors, Skilferkors, Blaarkors, Warmwaterkors, Strudel, Fillo en Marokkaanse Ourkka-Deeg

Theresa de Vries

ISBN 9780798172714

Human & Rousseau, May 2017

Die enigste boek oor deeg wat jy ooit nodig sal kry.

Alle soorte deeg om terte of pasteie te maak word bespreek – broskors-, blaarkors, skilferkors, warmwaterkors-, fillo- en strudeldeeg, ook die gewilde Marokkaanse ouarkdeeg. Leer al die fyner kunsies van deeg: bestanddele, toerusting, basiese beginsels, asook die algemene foute wat by deeg kan voorkom en die oorsake word bespreek.

Word ’n bobaas bakker!

NEWSLETTER

Please subscribe to our Newsletter list

On facebook