Your Shopping Cart

The cart is empty

Klein kook en geniet (2018 uitgawe) 9780798176880

klein-kook-geniet
270,00 NAD each

+

Klein kook en geniet (2018 uitgawe)

S.J.A. de Villiers en Eunice van der Berg

ISBN 9780798176880

Human & Rousseau

'n Eg Suid-Afrikaanse kookboek vir beginners van alle ouderdom. Kook & geniet se kleinsus is terug! Propvol staatmakerresepte, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg. Die meer as 55 resepte sluit als in van ou gunstelinge soos hamburgers, tjips en pizza tot 'n verskeidenheid soetgoed.

Elke resep word stap-vir-stap verduidelik met kleurfoto's. En jy leer ook:
hoe om 'n resep te volg,
hoe om te meet,
wat kookterme beteken,
hoe om kombuisgereedskap te gebruik.

Klein kook & geniet sal jou touwys maak in die basiese kunt van losmaak. En as jy eers weet hóé, sal jy enige resep kan baasraak.

NEWSLETTER

Please subscribe to our Newsletter list

On facebook