Your Shopping Cart

The cart is empty

Jan Braai - Shisanyama 9780798176361

355,00 NAD each

+

Jan Braai - Shisanyama

Jan Braai

ISBN 9780798176361

Human & Rousseau, November 2017

Mzanzi se beste braairesepte, spesiaal uitgesoek en getoets deur die alombekende Jan Braai. As jy wil weet wat Suid-Afrikaners geniet, en hoe hulle braai, is dit die boek vir jou! Shisanyama is gepak met eenvoudige resepte met maklik bekombare bestanddele en dek alles van ou staatmakers tot vars nuwe braai-idees. Nog 'n Jan Braai-wenner.

"Maak nie saak wat jy dit noem nie, elke Suid-Afrikaner weet hoe belangrik braai is. Dit is om die vuur dat ons kuier, lag, argumenteer en dik stukke gesels. Lank mag dit lewe!" - Sipho Hlongwane

NEWSLETTER

Please subscribe to our Newsletter list

On facebook