Annerlike Afrikaans 9781869192655

detail_vfdd-673-g2a0_1_front_1869192656
295,00 NAD each

 

Annerlike Afrikaans

By Anton Prinsloo

ISBN 9781869192655

Protea Boekhuis, 2008

Lesers wat nie ’n annerlike kontrei se taal kan slat nie, hoef nie daaroor kop te vreet nie. Hierdie omvattende woordeboek plaas die gewoonlike Afrikaans uit die kontreie op skrif vir inkommers en vir ingesetenes wat wil klont oor kontreitaal.

Die eienaardig mooie woordeboek ontgin annerlike Afrikaans op so ’n manier dat geen leser meer uitgesluit hoef te wees van diegene wat eenspaaierig handel nie want alles wat hierin opgeteken is, is koek van een deeg. Dit kouboe die taal vir oueres wat daarmee vertroud is en vir jongeres is dit brandhout om vir die oudag bymekaar te maak.