Gee my 'n man! 9781869193522

preview_kflz-1124-g500_1_front_1869193520
200,00 NAD each

Gee my 'n man!

Die Beginjare Van Die Kalahari-Gemsbokpark

By Hannes Kloppers

ISBN 9781869193522

Protea Boekhuis, 2010

Gee My ’n Mán! handel oor ou Kalahari Gemsbokpark, vanaf die tyd dat hulle nog met kamele gepatrolleer het, die oorlog teen die berugte Witbooi (wat tonele bevat waarvan die leser moeilik sal vergeet) en veldwagter Joep le Riche se avonture en nagmerries in daardie vroeë jare.

Hy was die een wat hom die meeste beywer het vir die proklamering van hierdie gebied as ’n wildtuin en baie jare lank was Joep le Riche die Gemsbokpark en die Gemsbokpark was Joep le Riche.

Humor en swaarkry gaan hand aand hand in hierdie boeiende en insiggewende vertelling.