Land van sonlig en van sterre 9781869190668

9781869190668
20,00 NAD each

Land van sonlig en van sterre

By D. Hugo

ISBN 9781869190668

Protea Boekhuis, 2004

Die bundel ontleen sy titel aan die bekende gedig van Gustav Preller, wat lui: O land van sonlig en van sterre, van onbegrensde, wye velde –o wilde wêreld van natuur, o dierb’re grond van Afrika.