Your Shopping Cart

The cart is empty

Ons praat Afrikaans – diverse mense – een taal 9780620740401

onspraatafrikaans
265,00 NAD each

+

Ons praat Afrikaans – diverse mense – een taal

Douw Greeff Keur en SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

ISBN 9780620740401

Hardeband

Ons praat Afrikaans – diverse mense – een taal is meer as net nog ’n fotoboek: dit is die eindproduk van ’n projek wat sy ontstaan gevind het in een individu se liefde vir die Afrikaanse kultuur en taal, Douw Greeff. Die projek is geloods in 2016 toe fotograwe (amateur en ook professioneel) genader is om werke in te skryf wat hulle voel die Afrikaanse kultuur en taal raakvat. Verskeie inskrywings is ontvang en die top foto’s het deurgegaan na ’n beoordelings-rondte, waar ’n paneel die beste foto’s gekies het om in hierdie pragpublikasie te pronk.

NEWSLETTER

Please subscribe to our Newsletter list

On facebook