Skuif - Die Evolusie Van Ons Wereld Vanaf Die Begin Van Lewe Tot In Die Toekoms 9781485309871

skuif
400,00 NAD each

Skuif

Die Evolusie Van Ons Wereld Vanaf Die Begin Van Lewe Tot In Die Toekoms

Martin Ince; Translated by Esta Grobler

ISBN 9781485309871

Protea Boekhuis, Januarie 2019

Hardeband

Skuif handel oor die evolusie van ons wêreld vanaf die begin van lewe tot in die toekoms. Die boek gee ’n ongelooflike oorsig van elke tydperk in die aarde se tektoniese geskiedenis. Hierdie verstommende visuele voorstelling van die aarde se geologiese geskiedenis beskryf die verskuiwing van landmassas en die ontwikkeling van die kontinente soos ons dit vandag ken.

Met pragtige wêreldkaarte en illustrasies wat die oorsprong van lewe uitbeeld en die aarde se moontlike toekoms vorspel, is Skuif die ideale gids tot ons planeet se geskiedenis. Martin Ince beskryf op toeganklike wyse wat die impak van geologiese veranderinge op die lewe op aarde is.