Andries Anders 9781869199616

555821930113179215
155,00 NAD each

Andries Anders

By Miriam Koch

ISBN 9781869199616

Protea Boekhuis, 2013

Andries is 'n skaap. Maar hy voel eensaam omdat hy anders as die ander skape is. Diep in sy hart glo Andries daar moet erens 'n plek wees waar dit normaal is om anders te wees. Gedryf deur hierdie verlange gaan hy op 'n soektog...