Asterix by die Pikte 35 9781485300229

preview_frzg-2673-g780_1_front_1485300223
150,00 NAD each

Asterix by die Pikte 35

By Jean-Ives Ferri

ISBN 9781485300229

Protea Boekhuis, 2013

Asterix by die Pikte is die 35ste boek in die gewilde Asterix-reeks. Hierdie boek het vir die eerste keer van die begin af ook in Afrikaans verskyn. Asterix en Obelix ontdek een bitter koue oggend 'n blok ys op die strand...met 'n bevrore Pikt binne-in.

Kasterolix se doepa ruk hom weer reg en die twee vriende vergesel die Pikt, MacLawaai, terug Pikteland toe om hom met sy clan en sy verloofde te vereinig. Maar in Pikteland is alles ne plus nie. Die bose MacAber hou homself baas. Hy het 'n ooreenkoms gesluit met die Romeine, en doen alles in sy mag om as nuwe koning verkies te word. Maar ons vriende sal wel 'n stokkie (of 'n paal?) voor sy planne steek.