Your Shopping Cart

The cart is empty

Asterix Caesar se louriekrans 9781485306931

150,00 NAD each

Caesar se lourierkrans

By Rene Goscinny

ISBN 9781485306931

Protea Boekhuis, 2018

Hoofman Allamapstix en sy vrou Margarien gaan kuier vir sy swaer Spoggerix in Lutecia. Allamapstix en Spoggerix kan egter nie help om te wedywer nie en dit loop uit op ’n uitnodiging van Allamapstix: Spoggerix kan ’n bredie wat gekrui is met lourierblare uit Caesar se lourierkrans by hulle kom eet! Dit beteken Asterix en Obelix moet Rome toe om die lourierblare te gaan kry. In Rome verkoop hulle hulself as slawe om naby aan Caesar te kom. Sal hulle met die slaaf Copineenmus kan ooreenkom om die lourierkrans met ’n vinkelkrans te ruil?.

 

NEWSLETTER

Please subscribe to our Newsletter list

On facebook